El-Roi - Afrikaans

Studies

Gedigte

God

Israel

Profesiee

Satan

Jesus Kind

Jesus Kind

Ek was in ‘n dorre wêreld
Sonder hoop, genade en liefde
Hartseer en pyn het my oorweldig
Naasteliefde was daar geen

Jesus het vir my gelei
Al die hartseer en pyn vir my gedra
Naasteliefde het Hy my gegee
Hoop, genade en nog baie meer

Dankie Jesus, Dankie Jesus
Want ek is nou ‘n Jesus Kind.

27/12/1999 Vic vd Merwe