El-Roi - Afrikaans

Studies

Gedigte

God

Israel

Profesiee

Satan

Dink Hieroor
Dink Hieroor


Geloof is nie net om te GLO nie

maar dis om OP TE TREE.

Probeer liewers om iets groots te doen en te misluk, as om niks te doen nie en te slaag.

Geloof kyk altyd na wat jy oor het, en nooit na wat jy verloor het nie.

Wanneer jy besluit om God se beloftes te glo, verruil jy vrees vir vrede.

Ons kan met vreugde die onbekende tegemoet gaan, want God is daar

SUSPISIE verminder, GELOOF vermeerder, maar LIEFDE vermenigvuldig.

Dit seën tweemaal: hom wat dit gee, en hom wat dit ontvang.

Skrywer Onbekend