El-Roi - Afrikaans

Studies

Gedigte

God

Israel

Profesiee

Satan

Die Boesman se Onse Vader
Die Boesman se Onse Vader

"Onse Vader wat doer
Erns ver bo in die bloulug is, diese warm
dag wil ikke op myse kniege tot U kom bid:

 

Lat U se koningskap tog by ons kom,
en lat U se grootheid hier tissen ons
staan gemaak kan worre, en lat U se wil
gebeure doer bo by U rond, net so
gebeure hier by ons Boesm'land se grond.
Gee ons vandag onse tjai - impie kos
en vergewe ons, onse sondige gemors,
sos ons die ander minse sin vergeef.
Here lat die kwaad doen goerterse wye
draaie om ons loop en gee tog samblief
Here lat die duwel nie naby kom nie.
Die minse doen sulke lelike goerters
teen my, maar help tog samblief dat ik
dit nie sal raak sien nie, dan sal U mos
Ok nie myne raak sien nie. U is vir altyd
en vir altyd. Amene my groot KROON.

Geskryf deur F.J. van den Heever, Bonnievale.