El-Roi - Afrikaans

Studies

Gedigte

God

Israel

Profesiee

Satan

Studies
 


Geliewe daarop te let dat genoemde boekies nie by El-Roi beskikbaar is nie, maar dat u dit direk kan bestel vanaf
Die Lewende Kerk van God of u kan die PDF dokument aflaai indien beskikbaar. Baie Dankie.

Vervulde profesie: God se Hand in wêreldsake

Deur Roderick C. Meredith
Vandag staar die mensdom verbysterende krisisse van oorlog, siektes, besoedeling, droogte en hongersnood in die gesig. Waarheen sal dit alles lei? Bybelprofesie onthul dat God deur huidige gebeure werk om ’n toekomstige tyd tot stand te bring wanneer die hele wêreld vrede sal ervaar. Indien u verstaan wat God nou doen en wat Hy vir Sy skepping beplan het, kan u hoop hê, selfs in tye van teëspoed!

Lees meer... | Laai af in PDF (166 KB) | Bestel GRATIS Gedrukte Uitgawe


Waar is God se ware Kerk vandag?

deur Dr. Roderick C. Meredith
Duisende verskillende kerklike organisasies verkondig dat hulle Jesus Christus navolg. Tog onderrig hulle duisende verskillende “evangelies” en kan oor tallose leerstellings nie ooreenstem nie.
Is Jesus Christus die Hoof van al hierdie kerklike organisasies? Is Christus verdeeld? Of is daar ’n ware Kerk van God wat afgesonder is van hierdie godsdienstige Babilon? Hoe kan u God se ware Kerk herken? Hierdie boekie sal u help verstaan!

Lees meer... | Laai af in PDF (138 KB) | Bestel GRATIS Gedrukte Uitgawe